Tuis

Oor Trifonius

Trifonius is 'n beslote korporasie (CC) wat in 2008 op die been gebring is. Ons verskaf dienste (inklusief konsultasie) met betrekking tot:

  • Taaltegnologie
  • Afrikaans in die digitale era
  • Afrikaanse tegnologie
  • Afrikaanse taal- en spelkwessies

Sedert 2008 het Trifonius projekte vir of in samewerking met die volgende organisasies gehad:

Trifonius word besit deur:

Gerhard van Huyssteen